watermark logo

Next play:

Autoplay

Profesie 106 - EK YAHUVEH sê, "Maak Skoon Jou Huis!"

15 Views • 12 July 2025
Share
Embed
Amightywind Afrikaans
Amightywind Afrikaans
12 Subscribers
12

⁣Profesie 106 - EK YAHUVEH sê, "Maak Skoon Jou Huis!"

⁣Hierdie Profetiese Woord het na vore gekom terwyl ons vir een van ons geliefde seuns in YAHUSHUA gebid het. Die hele Woord word nie geplaas nie want dit is persoonlik maar dit is deel van daardie Woord wat op baie ander van toepassing is en ons word deur YAH opdrag gegee om dit te plaas tot hulle voordeel. Hierdie persoonlike Woorde van YAH is nooit vir net een persoon nie maar vir baie.

Ons bid dat hierdie Profesie jou sal seën en baie na YAHUSHUA HA MASHIACHS liefdevolle arms sal roep. Beledigend vir sommiges, maar om ander te verlig, mag YAHUSHUA HA MASHIACH julle almal seën.

Show more
0 Comments sort Sort By

Next play:

Autoplay